Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 100 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

AA braak gal oor Suid-Afrika se paaie PDF Druk E-pos
Woensdag, 17 Maart 2010
Die Outomobiel Assosiasie sê Suid-Afrikaanse paaie is vinnig besig om van  die mees gevaarlikste ter wêreld te word. Die AA het in 'n verklaring gesê die hoë ongeluksyfer  is te wyte aan  gebrekkige wetstoepassing,  swak padtoestande  en roekelose bestuur.Die minister van vervoer S'bu Ndebele, het gesê sy departement beoog om in  die toekoms strenger teen verkeersoortreders op te tree.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET