Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Adams uit weens ribbesering PDF Druk E-pos
Woensdag, 17 Maart 2010
Die Bulls-skrumskakel Heini Adams het die afgelope naweek 'n rib gebreek en sal die Bulls se toer na Australië en Nieu-Seeland weens dié besering misloop. Adams sal vir vier weke nie beskikbaar wees vir die toerwedstryde teen die Western Force, Blues, Chiefs en die Reds nie. Die Bulls vertrek Dinsdagaand na Perth.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET