Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 72 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Woods kondig sy terugkeer aan PDF Druk E-pos
Woensdag, 17 Maart 2010
Die wêreld se nommer een gholfspeler Tiger Woods, wat hom verlede jaar na 'n skandaal oor sy buite egtelike verhoudings aan die spel onttrek het, het bekend gemaak dat hy vroeg in April  aan die Amerikaanse Ope gholftoernooi gaan deelneem. 'n Bedeesde Woods het onlangs 'n media konferensie gehou waar hy nederig om verskoning gevra het vir sy ontrouheid aan sy vrou. Verskeie borge het weens die seksskandaal Woods soos 'n warm patat gelos.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET