Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Beckham operasie suksesvol PDF Druk E-pos
Dinsdag, 16 Maart 2010
Die Engelse sokkerster  David Beckham het gister 'n geslaagde operasie vir  'n geskeurde hakspier in Finland ondergaan. Sy chirurg  dr. Sakari Orava sê Beckham sal nie aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika kan deelneem nie. Hy is eergister gedurende die laaste paar minute van AC Milan se wedstryd teen Chievo Verona beseer.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET