Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Beckham nie deel van Wêreldbekerspan nie PDF Druk E-pos
Maandag, 15 Maart 2010
Engeland se sokkerster, David Beckham, sal weens ‘n geskeurde hakspier nie aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika kan deelneem nie.

Hy is gister gedurende die laaste paar minute van AC Milan se wedstryd teen Chievo Verona beseer.Hy sal vandag na Finland gaan vir ‘n operasie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET