Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Italië afgeransel deur die Hane PDF Druk E-pos
Maandag, 15 Maart 2010
Afrigter Nick Mallett sê Italië het sy swakste vertoning in 'n jaar gelewer toe hulle gister in 'n Sesnasies-wedstryd in Parys met 46-20 deur Frankryk verslaan is.

Die rustydtelling was 22-3. Die Franse het ses drieë gedruk teenoor die twee van die Italianers. Mallett sê Italië het die Hane beter laat lyk as wat hulle is.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET