| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Italië afgeransel deur die Hane |
|
|
|
| Maandag, 15 Maart 2010 | |
|
Afrigter Nick Mallett sê Italië het sy swakste vertoning in 'n jaar gelewer toe hulle gister in 'n Sesnasies-wedstryd in Parys met 46-20 deur Frankryk verslaan is.
Die rustydtelling was 22-3. Die Franse het ses drieë gedruk teenoor die twee van die Italianers. Mallett sê Italië het die Hane beter laat lyk as wat hulle is. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















