Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 98 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Nonu uitgewys vir gevaarlike spel PDF Druk E-pos
Maandag, 15 Maart 2010
Die Hurricanes-senter, Ma'a Nonu, is uitgewys vir 'n gevaarlike hoogvat in Saterdag se Super 14-wedstryd teen die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

Hy sal vandag voor 'n Sanzar-tugkomitee in Kaapstad verskyn vir die hoogvat op die Stormers-losskakel Peter Grant. Die ironie is dat Nonu glad nie uitgewys is vir 'n gevaarliker boorvat op die Cheetahs se kaptein, Juan Smith, die vorige naweek in Bloemfontein nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET