| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Lange wen Argus |
|
|
|
| Sondag, 14 Maart 2010 | |
|
Die Cape Argus Pick n Pay-fietsren oor 'n afstand van 109 kilometer in die Kaapse Skiereiland is deur Malcolm Lange van die Medskema-span gewen.
Sy wentyd was twee uur 39 minute en 55 sekondes. Christoff van Heerden was tweede met Daryl Impey in die derde plek. Die Amerikaner, Lance Armstrong het in die negende plek klaargemaak. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











