Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Ernie voor in Miami PDF Druk E-pos
Saterdag, 13 Maart 2010
Ernie Els is die voorloper ná die tweede ronde van die CA Wêreld-kampioenskapstoernooi in Miami.
Hy is met sy telling op 134 - tien houe onder baansyfer - een hou voor die Australiër, Robert Allenby. Charl Schwartzel van Suid-Afrika en die Amerikaner, Bill Haas, is in die gesamentlike derde plek op 137. Tim Clark - ook van Suid-Afrika - is in die gesamentlike sewende plek op 139, terwyl Retief Goosen op 147 staan.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET