| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| Droogte knel in Suid Kaap |
|
|
|
| Saterdag, 13 Maart 2010 | |
|
Nog strenger waterbeperkings vir dorpe in die droogtegeteisterde Suid-Kaap is bekend gemaak. Eienaars van boorgate in die munisipale gebiede van Mosselbaai, George, Knysna en Bitou sal voortaan nie tussen seweuur soggend en seweuur saans hulle tuine met dié water mag natlei nie. Die dorpe sal voortaan ook elke jaar 40-persent op hulle waterverbruik moet besnoei. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











