Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Zuma weier weer om Malema stil te maak PDF Druk E-pos
Vrydag, 12 Maart 2010
President Jacob Zuma het weereens vir die ANC Jeugleier, Julius Malema, in die bresse getree en gesê hy sal hom nie laat dwing om Malema stil te maak nie. Hy het aan die Mail & Guardian gesê Malema het die reg om sake te opper en as hy gestop word, sal daar weer gesê word apartheid het teruggekeer. Zuma sê selfs Nelson Mandela was een van die luidrugtigste jeugligaleiers.

 
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET