Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Verkenner daag Malema uit PDF Druk E-pos
Vrydag, 12 Maart 2010
Die nasionale sekretaris van die Verkennersbeweging, Ben Geldenhuys, het Malema intussen uitgedaag om hòm eerder as boere te skiet.

Hy het Malema selfs 'n dag, datum en plek gegee. Geldenhuys sê in 'n verklaring die beweging is woedend omdat Malema 'n ANC-liedjie, Skiet die boer, tydens 'n byeenkoms by die Universiteit van Johannesburg gesing het. Hy sê as Malema dan só graag 'n boer wil skiet, kan hy hom kom skiet eerder as om mense op te sweep om bejaarde boere en hulle vroue te skiet.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET