Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Australië in manshokkie Wêreldbeker eindstryd PDF Druk E-pos
Vrydag, 12 Maart 2010
In Nieu-Delhi het Australië die derde agtereenvolgende keer na die Wêreldbeker-manshokkietoernooi deurgedring nadat hy Nederland met twee doele een een geklop het. Die Aussies, wat in die eindstryde in 2002 and 2006 deur Duitsland geklop is, sal weer môre in die eindstryd teen die Duitsers te staan kom nadat hulle Engeland in die ander halfeindstryd met vier-een verslaan het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET