| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| Australië in manshokkie Wêreldbeker eindstryd |
|
|
|
| Vrydag, 12 Maart 2010 | |
| In Nieu-Delhi het Australië die derde agtereenvolgende keer na die Wêreldbeker-manshokkietoernooi deurgedring nadat hy Nederland met twee doele een een geklop het. Die Aussies, wat in die eindstryde in 2002 and 2006 deur Duitsland geklop is, sal weer môre in die eindstryd teen die Duitsers te staan kom nadat hulle Engeland in die ander halfeindstryd met vier-een verslaan het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











