| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| Agt duisend vlug weens geweld |
|
|
|
| Donderdag, 11 Maart 2010 | |
| Die Internasionale Komitee van die Rooikruis sê ongeveer agtduisend Nigeriërs het uit hul huise in die stad Jos gevlug na hernieude sektariese geweld die afgelope naweek. Die Nigeriese Rooikruisvereniging voorsien tans kos en water aan ongeveer vyfduisend mense wat skuiling by polisiestasies soek. ‘n Bykomende drieduisend mense het na kampe in die naburige staat Bauchi gevlug om aan die geweldpleging te ontkom. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











