| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Bakkies gaan Bulls-toer misloop |
|
|
|
| Donderdag, 11 Maart 2010 | |
| Bakkies Botha sal die Bulls se volgende twee wedstryde in Pretoria misloop en ook nie saam met sy spanmaats na Australasië kan reis nie. Die Bulls se spandokter, Org Strauss, sê die beseerde Springbok-slot se rehabilitasie neem langer as wat verwag is. Die senter Jaco Pretorius het ook steeds las van sy dyspier-besering en sal nie Saterdag vir die Bulls teen die Hurricanes kan speel nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











