| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| SA vakansiedae gaan hersien word |
|
|
|
| Donderdag, 11 Maart 2010 | |
|
Pres. Jacob Zuma het opdrag gegee dat die departement van kuns en kultuur die viering van nasionale vakansiedae hersien.
Die direkteur-generaal van die departement van kuns en kultuur, Themba Wakashe, sê ’n verslag en aanbevelings hieroor behoort oor sowat drie maande gereed te wees. Met verwysing na Zuma se opdrag het Wakashe gesê Suid-Afrikaners praat van dié dae as vakansiedae nie as nasionale dae nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











