Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Diensleweringsklagtes is geldig-Adjunk Minister PDF Druk E-pos
Donderdag, 11 Maart 2010
Die adjunk-minister van koöperatiewe regering, Yunus Carrim, het erken dat wit belastingbetalers wat hul dienste-geld uit protes teen swak dienslewering weerhou, se griewe geldig is. Dit is in teenstelling met minister Sicelo Shiceka se beskuldiging verlede week dat die groep munisipaliteite glo ondermyn en onwettige parallelle regerings vorm. Inwoners van sowat 300 dorpe landwyd weerhou hul belasting en dienstegeld onder leiding van die Nasionale Belastingbetalers-unie weens swak dienslewering.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET