| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| VSA beloof volgehoue steun aan Haiti |
|
|
|
| Donderdag, 11 Maart 2010 | |
| President Barack Obama het tydens ‘n ontmoeting in Washington met pres. Rene Preval van Haiti gesê Amerika sal voortgaan om hulp aan die Karibiese land te gee wat erg onder die onlangse reuse aardbewing deurgeloop het. ‘n Groot deel van die hoofstad Port au Prince is deur die skudding verwoes en meer as 217-duisend mense is dood. Obama het gesê daar is steeds ‘n groot behoefte aan voedsel, medisyne en behuising vir die oorlewendes. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











