Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 57 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Duisende stem nee vir pornografie PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
Die vakbond Solidariteit het bekend gemaak dat meer as 41-duisend Suid-Afrikaners al NEE gestem het vir pornografiese rolprente op DStv sedert daar met die veldtog in Februarie begin is. Solidariteit beoog om al die protesboodskappe aan Multichoice te oorhandig sodat dit duidelik gemaak kan word dat baie mense gekant is teen die idee. Volgens MultiChoice is sy eie navorsing oor kykers se gevoel afgehandel en sal die uitslag binne die volgende twee weke bekend gemaak word.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET