| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Vrystaat in verbete stryd teen slenkdalkoors |
|
|
|
| Woensdag, 10 Maart 2010 | |
|
Amptenare van die Vrystaatse departement van landbou wend verbete pogings aan om te keer dat slenkdalkoors in die noorde van die provinsie versprei.
Slenkdalkoors kom reeds op 38 plase voor en sowat een-duisend-200 diere het reeds aan die siekte gevrek. ‘n Entstof teen die siekte behoort teen Maandag beskikbaar te wees. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















