Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 76 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

VF+ verkla Eskom by Openbare Beskermer PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
Die Vryheidsfront Plus het formeel 'n klag by die Openbare Beskermer teen Eskom gelê weens die kragvoorsiener se beweerde gebrek aan algemene en finansiële bestuursvaardighede. Die party sê verdere impetus tot hierdie klag by die Openbare Beskermer is verleen deur die bekendmaking van die feit dat Eskom elektrisiteit aan 138 onbekende maatskappye teen 'n drastiese verlaagde tarief verskaf. Die Vryheidsfront Plus sê dit versterk  die vermoede van die party dat Eskom oormatig steun op die inkomste wat van  huishoudings en landbou afkomstig is en dit gebruik om ander industrieë in die geheim te subsidieer.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET