Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 8 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Amerikaner eis groot PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
‘n Amerikaanse bemarkingspesialis eis twaalf-komma-ses miljoen rand van die Monateng Safari Lodge buite Pretoria nadat hy in 2008 op ’n nat stoep gegly en geval het. Die 55-jarige Michael Francis Klesh sê in hofstukke hy het ’n werwelfraktuur opgedoen en sy linkerpolsgewrig is gebreek. Volgens Klesh was daar nie voldoende beskerming teen reënwater op die stoep nie en daar was geen waarskuwing dat die teëls gevaarlik of glibberig is wanneer dit nat is nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET