Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 43 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Terrorisme-meesterbrein doodgeskiet PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
Die Indonesiese regering het bevestig dat die vermeende meesterbrein van die 2002  bomaanvalle in Bali, Dulmatin, gister tydens ‘n polisie klopjag in die hoofstad Jakarta  doodgeskiet is. Die Indonesiese veiligheidsmagte kon vroeer nie bevestig dat Dulmatin onder die drie militantes was wat doodgeskiet is nie. Meer as 200 mense is in die bomaanvalle in Bali dood.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET