Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 25 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

SA misdaad nie ergste ter wereld PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
Suid Afrika se nasionale polisiehoof, Bheki Cele, sê Suid-Afrika se misdaad is nie die ergste in die wêreld nie. Cele het aan die parlement se portefeulje komitee oor polisie gesê daar is geen statistiese bewyse vir die wilde aanname dat meer misdaad in Suid-Afrika as elders ter wêreld aangemeld word nie. Volgens hom verswyg talle ontwikkelende lande soos dié in Suid- en Sentraal-Amerika hul statistieke en dit skep ’n verwronge beeld van misdaad in Suid-Afrika. Komiteelede het verstom gesit en luister na Cele se verklaring dat daar baie minder kapings in Suid-Afrika as in ander lande is.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET