Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 50 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Boos Mamelodi inwoners dreig om Wêreldbeker te ontwrig PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
Met net meer as 90 dae voor die aanvang van die aanvang van die Wêreldbeker sokkertoernooi het ontevrede inwoners van Mamelodi-Oos by Pretoria tydens gewelddadige betogings gister gedreig om die toernooi te ontwrig. Die inwoners het geeis dat die ANC regering hulle dadelik van huise, elektrisiteit, lopende water en poeltoilette voorsien. Vier inwoners is in hegtenis geneem nadat die polisie die oproeriges met rubberkoeels uiteen gejaag het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET