Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Greyling dalk vandag terug in SA PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
Nick Greyling, die Suid-Afrikaner wat verlede week in Nigerië ontvoer en gyselaar gehou is, kan vandag met sy familie herenig word nadat hy Maandagaand deur sy Nigeriese ontvoerders vrygelaat is. Die 48-jarige klankingenieur vir M-Net se Supersport is verlede week in die Nigeriese deelstaat Imo deur ’n groep gewapende mans oppad na die lughawe gyselaar geneem. Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking wou geen kommentaar lewer oor berigte dat ‘n losprys van745-duisend rand vir sy vrylating betaal is.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET