| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| Ondersoek na Katolieke priesters |
|
|
|
| Woensdag, 10 Maart 2010 | |
|
Nederlandse godsdiensleiers het ‘n onafhanklike ondersoek gelas na die beweerde seksuele misbruik van kinders deur Katolieke priesters.
Die aankondiging is gedoen nadat Nederlandse biskoppe byeengekom het om bewerings van ongeveer 200 beweerde slagoffers te bespreek. Van die beweerde seksuele oortredings het dekades gelede plaasgevind.
|
| < Vorige | Volgende > |
|---|











