| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| Bafana ster skuldig |
|
|
|
| Woensdag, 10 Maart 2010 | |
|
Die Suid-Afrikaanse sokkerster Steven Pienaar is deur ‘n Britse hof verbied om twaalf maande lank te bestuur nadat hy skuldig op ‘n dronkbestuur klag gepleit het.
Die 27-jarige middelveldspeler, wat vir Everton speel, is verlede maand deur die polisie in Liverpool oorgekeer. Hy is ook ‘n boete van ‘n duisend Engelse pond opgele. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











