Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 70 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Bafana ster skuldig PDF Druk E-pos
Woensdag, 10 Maart 2010
Die Suid-Afrikaanse sokkerster Steven Pienaar is deur ‘n Britse hof verbied om twaalf maande lank te bestuur nadat hy skuldig op ‘n dronkbestuur klag gepleit het. Die 27-jarige middelveldspeler, wat vir Everton speel, is verlede maand deur die polisie in Liverpool oorgekeer.
Hy is ook ‘n boete van ‘n duisend Engelse pond opgele.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET