Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 102 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Nuwe hoof van SAL in die sop PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Maart 2010
Die nuwe uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Siza Mzimela, is vandag voor stok gekry omdat sy nie voor die Parlementêre portefeuljekomitee vir Openbare Ondernemings verskyn het oor bewerings van pryssamespanning tussen lugdienste voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie. Mzimela het ’n interne regsverteenwoordiger van die SAL, Louisa Zondo, na die vergadering gestuur met ‘n boodskap dat die lugdiens nie die kwessie kan bespreek nie aangesien dit onderhewig is aan ’n ondersoek deur die Mededingingskommissie.   Die voorsitter van die komitee, Vytjie Mentor, het gesê die SAL kan nie agter die sub judice-beginsel wegkruip nie en Mzimela gevra om oor ‘n week voor die komitee te verskyn. Sy het gesê die parlement is diep bekommerd oor die bewerings van samespanning.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET