Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 104 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Winnie kritiseer Nelson Mandela PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Maart 2010
Winnie Madikizela-Mandela het Nelson Mandela skerp gekritiseer in ‘n onderhoud met die Britse koerant, die London Evening Standard.
Sy het gesê Mandela, haar voormalige man, het ingestem tot ‘n swak ooreenkoms vir swartmense, aangesien hulle ekonomies steeds aan die kortste ent trek.  Sy sê die ekonomie is steeds hoofsaaklik wit.  Madikizela-Mandela het gesê Suid-Afrika se eerste demokraties verkose president het geen beheer meer oor die ANC nie en dat hy net deur die Nelson Mandela-fonds gebruik word om geld in te samel. Sy het Mandela ook veroordeel omdat hy in 1993 die Nobelprys vir Vrede saam met FW de Klerk aanvaar het. Sy sê sy kan hom nie vergewe dat hy die prys saam met De Klerk, wat hom in die tronk geplaas het, gaan ontvang het nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET