Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 95 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Lance Armstrong oor Kaapstad PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Maart 2010
Die sewemalige kampioen van die Tour de France-fietstoer, Lance Armstrong van Amerika, sê dit was nie die vriendelikste verwelkoming wat hy al ontvang op sy eerste besoek aan Kaapstad nie.

Hy is by sy aankoms om negeuur gisteraand by die Kaapstad Internasionale Lughawe toegang tot die land geweier omdat sy paspoot vol was en daar nie plek vir nog ‘n stempel was nie.Armstrong wat deur ‘n liefdadigheidsorganisasie na Suid-Afrika genooi is en
Sondag aan die Cape Argus Pick n Pay-fietstoer deelneem, is uiteindelik deur immigrasie-beamptes deurgelaat.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET