Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 31 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Bombela eis oneg volgens Gauteng regering PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Maart 2010
’n Konstruksie-eis van die Bombela-konsortium van meer as tien-miljard rand oor vertragings en ontwrigtings met die bou van die Gautrein-projek, is deur die Gautengse regering as oneg afgemaak.

Die uitvoerende hoof van die Gautrein-bestuursmaatskappy, Jack van der Merwe, sê in ’n verklaring die eis sal teengestaan word.Hy sê die eis het ’n baie geringe kans op sukses en daarom het die provinsie besluit om dit teen te staan.Dit volg nadat Brian Bruce – die uitvoerende hoof van Murray & Roberts, wat ’n belang in Bombela het – gesê het Murray & Roberts gaan alles in sy vermoë doen om die koste te verhaal wat spruit uit die laat oorhandiging van die bouperseel en die risiko van dolomiet in Centurion.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET