Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Geen optrede teen Burger PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Maart 2010
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie gaan nie teen die Stormers se kaptein, Schalk Burger, optree oor ‘n voorval in Saterdag se Super 14-wedstryd teen die Highlanders op Nuweland in Kaapstad nie.

Burger het die skeidsregter Mark Lawrence liggies op die arm raakgeslaan tydens ’n onderonsie met die Highlanders se kaptein, Jimmy Cowan. Saru-woordvoerder Andy Colquhoun het aan Sport24 gesê die unie se hoof van skeidsregters, André Watson, het die voorval ondersoek en ook met Lawrence daaroor gepraat. Hy het besluit dat geen optrede nodig is nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET