Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 101 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Ban vra selfbeheersing in Nigerië PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Maart 2010
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon, het ‘n oproep op alle partye in Nigerië gedoen om die maksimum selfbeheersing aan die dag te lê nadat meer as 500 mense in drie Christen-dorpe in die noorde van die land vermoor is.

Hy het aan verslaggewers gesê hy is erg verontrus deur die jongste uitbreking van godsdiensgeweld in Nigerië. Hy sê die landse politieke en godsdiensleiers moet saamwerk om aan die onderliggende oorsake aandag te gee en ‘n blywende oplossing vir die krisis in die omgewing van die stad, Jos, te kry.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET