Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 103 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Greyling vrygelaat PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Maart 2010
'n Suid-Afrikaner, Nick Greyling, wat in Nigerië as gyselaar aangehou is, is gisteraand vrygelaat.

Die departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het gisteraand bevestig dat Greyling deur sy ontvoerders vrygelaat is. Woordvoerder Nomfanelo Kota het die Nigeriese regering bedank vir hulle samewerking. Die 48-jarige Greyling en drie Nigeriërs wat vir M-Net se SuperSport werk, is verlede week deur ’n groep gewapende mans gyselaar geneem.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET