Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 91 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Arrestasies na sektariese geweld PDF Druk E-pos
Maandag, 08 Maart 2010
‘n Regeringswoordvoerder in sentraal-Nigerië sê 95 mense is reeds in hegtenis geneem in verband met gister se sektariese geweld in drie dorpies naby die stad Jos waarin sowat 500 mense gedood is.
Die meeste van die slagoffers was vroue en kinders wat met kapmesse vermoor is. Die toestand was vandag kalm nadat die waarnemende president Goodluck Jonathan soldate na die gebied gestuur het. ‘n Woordvoerder van die Christelike liefdadigheids- Stefanos-stigting, Mark Lipdo, sê die inwoners van een van die dorpies, Zot, is feitlik almal uitgewis.
Ooggetuies sê mense wat probeer vlug het, is in vissersnette en diere-vangstrikke gevang en doodgemaak.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET