| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Kiwi-tennis wil nie na Pakistan |
|
|
|
| Maandag, 08 Maart 2010 | |
|
Tennis Nieu-Seeland wil hê dat hulle Davisbekerkragmeting teen Pakistan weens vrese vir terrorisme uit dié Suid-Asiese land verskuif moet word. Dit volg nadat Nieu-Seeland die afgelope naweek sy Asië/Oseanië- sone groep twee kragmeting teen Sri Lanka in Colombo met 3-2 gewen het. Die Nieu-Seelanders se volgende wedstryd in die halfeindronde is in Julie teen Pakistan. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















