Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 42 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Minstens 11 dood in Pakistan bom PDF Druk E-pos
Maandag, 08 Maart 2010
In Pakistan se tweede grootste stad, Lahore, is minstens elf mense dood en meer as 60 beseer in 'n motorbomontploffing.
Volgens die polisie het tot 600 kilogram springstof in 'n motor buite die gebou van 'n polisie-ondersoekeenheid ontplof waarna die tweeverdiepinggebou inmekaargestort het. Daar word vermoed dat daar ten tyde van die ontploffing tussen 30 en 50 mense in die gebou was. Pakistanse owerhede het militantes, wat met die Taliban verbind word, vir die aanval
blameer.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET