| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Drie fietsryers dood |
|
|
|
| Maandag, 08 Maart 2010 | |
| In een van die mees tragiese ongelukke waarby sportlui betrokke is in Suid-Afrika is drie fietsryers, wat vir die Argus fietstoer voorberei het, dood toe 'n motor hulle op die R-62 oppad na Calitzdorp, buite Oudtshoorn getref het. 'n Woordvoerder van die Verkeersdepartement van die dorp, Xenophone Wentzel sê 'n vierde fietsryer is in 'n kritieke toestand op Oudtshoorn in die hospitaal. Die drie slagoffers, 'n vrou en twee mans, is op die toneel dood. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











