Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Brüssow uit weens knie PDF Druk E-pos
Maandag, 08 Maart 2010
Die Springbokflank, Heinrich Brüssow, sal vir die res van die Super 14-seisoen en waarskynlik ook vir die res van die jaar buite aksie wees nadat hy teen die einde van Saterdagaand se wedstryd tussen die Cheetahs en die Hurricanes in Bloenfontein beseer is.

Hy het in 'n duikslag 'n kruisligemant in sy knie beseer. Die Cheetahs het die kragmeting met 28-12 gewen.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET