| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Stormers maak skoonskip op Nuweland |
|
|
|
| Sondag, 07 Maart 2010 | |
| Die Stormers het met hardlooprugby die Highlanders met 33-nul in hul Super14-kragmeting op Nuweland gewen. Die tuisspan is met 'n bonuspunt vir hul puik vertoning beloon. Dit was die haker Deon Fourie wat die eerste van die Stormers se vier drieë aangeteken het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











