Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Lions verloor teen Brumbies PDF Druk E-pos
Vrydag, 05 Maart 2010
Die Brumbies het die Lions in 'n Super 14-wedstryd in Canberra met 24-13 geklop. Die rustydtelling was 10-3 in die guns van die tuisspan. Die Brumbies het twee drieë gedruk, terwyl die Nieu-Seelande skeidsregter Steve Walsh ook 'n strafdrie aan hulle toegeken het. Vroeër het die Queensland Reds verras toe hulle die tot dusver onoorwonne Waikato Chiefs in Hamilton met 23-18 geklop het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET