Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Goode by Sharks ingesluit vir Saterdag PDF Druk E-pos
Donderdag, 04 Maart 2010
Die Engelse losskakel, Andy Goode, is in die Sharks se beginspan ingesluit vir Saterdag se Super 14-wedstryd teen die Waratahs in Sydney. Die veelsydige Ruan Pienaar vervang Rory Kockott op skrumskakel en Riaan Swanepoel sal in die plek van Waylon Murray op senter uitdraf. Verskeie veranderings is ook onder die pak voorspelers aangebring met die kaptein, John Smit, onder meer terug op haker in die plek van Bismarck du Plessis. Die Sharks het hulle eerste drie wedstryde in die kompetisie verloor en is in die tweedelaaste plek op die punteleer.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET