Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Saintfiet ingenome met gelykop uitslag PDF Druk E-pos
Donderdag, 04 Maart 2010
Die afrigter van die Brave Warriors, is in sy noppies met die gelykop uitslag van die wedstryd tussen Bafana Bafana en die Brave Warriors gister in Durban. Volgens Tom Saintfliet het die Namibiërs baie selfvertroue aan die dag gelê en getoon dat hulle met die bestes op die vasteland kan meeding.  Die span word om 16h30 vanmiddag terug in die land verwag, sodat voorbereidings kan begin vir die Brave Warriors teen die Seychelle Eilande op 13 Maart.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET