Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Schalk terug vir Stormers PDF Druk E-pos
Donderdag, 04 Maart 2010
Vier veranderings is aangebring aan die span van die Stormers vir Saterdag se Super 14-kragmeting teen die Highlanders op Nuweland in Kaapstad.

Die kaptein en flank, Schalk Burger, en die loskopstut Wicus Blaauw is weer in die beginspan nadat hulle van beserings herstel het. Hulle vervang onderskeidelik vir Pieter Louw en JC Kritzinger. Dewaldt Duvenage vervang Ricky Januarie op skrumskakel en die slot, Anton van Zyl, speel in die plek van De Kock Steenkamp.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET