Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Vier veranderings vir Cheetahs PDF Druk E-pos
Woensdag, 03 Maart 2010
Waltie Vermeulen maak Saterdag sy buiging in die beginspan van die Cheetahs in die Super14-wedstryd teen die Hurricanes. Die afrigter van die Cheetahs, Naka Drotské, het vier veranderings en ’n posisionele skuif gemaak nadat sy rugbyspan teen die Highlanders vasgeval het. Die Cheetahs het ook vir Sarel Pretorius, Robert Ebersohn  en Hennie Daniller  in die beginspan ingesluit.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET