| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Haas lank uit tennis |
|
|
|
| Woensdag, 03 Maart 2010 | |
| Die 31-jarige Tommy Haas sal tot ses maande buite aksie wees nadat hy verlede Vrydag ‘n operasie aan sy regter heup ondergaan het. Haas, wat die wenner van twaalf enkelspel titels is, is in Vail in die Amerikaanse deelstaat Colorado geopereer. Haas het gesê hy kon nie die pyn langer verduur nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











